Nuutste Youtube Video

Nuutste Album

n Nuwe geestelike golf het die Afrikaanse kerk getref en elke herlewing het ‘n klankbaan van sy eie. Elke generasie moet sy eie stem vind wanneer God die duisternis in hulle met Sy helder lig kom nuutmaak. Duis:Lig is deel van daardie klankbaan en ook ‘n stem wat Lig in donker plekke in spreek.
Duis:Lig is ‘n passievolle beweging wat lof en aanbidding fasiliteer onder leiding van twee erfare aanbiddingsleiers Hennie Maritz en Christelle Combrink (Stella).  

Skedule

Hier is waar en wanneer ons weer tyd sal kan saam spandeer.
Vir besprekings? Contact Roxanne here.

Duis:Lig on Facebook

Duis:Lig on Twitter

Download Duis:Lig

GRATIS BLADMUSIEK

Elke maand stel ons ‘n nuwe Afrikaanse worship song se bladmusiek gratis beskikbaar. Hier onder is ‘n lys van vorige featured songs en hulle bladmusiek. Gebruik dit gerus in jou gemeente en onthou om dit te rapporteer volgende keer as jy jou www.ccli.co.za lysie van songs invul.

Bestuur, Besprekings, en PR:

Roxanne

072 240 2303